Archive for January, 2010
The most useful post ever
by Juan on Jan.28, 2010, under Uncategorized
Taken from theoatmeal.com
Stoute Honde
by Juan on Jan.21, 2010, under Uncategorized
I just got forwarded this email. If you you can’t read Afrikaans, too bad for you.
*
Hi,
Ek sweer ek het dit nou gehad met die honde… Ek gaan hulle nog een kans gee. Die ding is, ek weet rerig nie meer wat om to doen nie want dis elke dag iets anders. En dit mask nie saak as ek goed hoog ophang of wegsteek nie, want Johnson kan at meer as ‘n meter hoog spring. So daik as iemand weet van mense met ‘n plaas wat 2 jack russets soek, Iaat weet my. Ek wil rerig nie die honde weg gee nie, maar ek raak nou moedeloos.
Die fotos aangeheg is ‘n fkken R700 boksak wat hulle gister bygekom het.
Behalwe die boksak, het hulle at die volgende goed ook at opgevreet ‘n R450 Rugz honde mandjie wat die veearts my belowe het sal ten minste 1 jaar hou (wel, by het dit net net verby die 3 weke merk gemaak)
2 Kamp stoele. (Nie eers myne nie, maar mense wat by my gebraai het).
20 m tuinslang is in 400 vyf cm stukkies gekou.
Hulle kom nie meer in die huis nie, maar ek dink die honde kan teleport soos op Star Trek, want daar is nou at 3 handoeke, 20 onderbroeke, kombuis vadoeke, en ‘n remote opgevreet.
2 Besems
1 Rubber hark
3 Sakke charcoal (hulle skeur nie net die sak nie, hulle vreet actually die charcoal. Dan moet mens 2 dae lank pik swart honde kak optel) — En vir die wat wonder, ek bere die charcoal binne in my Weber onder sy deksel. Die hond spring op die weber, balanseer op een of ander onverklaarlike manier homseif, stamp die deksel of en trek die sak charcoal uit die weber en vreet dit op.
Al die sif draad, mess grid en enige ander ding wat ek opgesit het om hulle uit die tuin te hou. En ja, hulle sluk actually stukke sif draad in. Jy sien dit in hulle mis twee dae later.
Klein boompie wat by my agter deur gestaan het. Hulle het actually ‘n hele fokken boom opgevreet!
My potplant binne die huis is moer toe. Weereens, dis asof Johnson vinnig in hardloop as die deur oop is en voor jy horn kan yang of moer, byt hy alles, gryp ‘n speaker draad en spring op al die beddens en banke.
‘n Grasperk — Hulle myn vir steenkool of goud. Die rede hoekom ek dit se, want hulle soek definitief nie vir krieke nie, want geen normale kriek bly 20 m onder die grond nie. Dis gevaarlik om na donker op my grasperk te loop, want jy mag dalk net in ‘n skag in donner.
2 Honde bakke. Weereens, as dit nie vir die felt was dat ek stukkies plastiek in hulle kak gesien het wat die selfde kleur as die bakke is nie, sou ek gedog het my bure het die bakke gesteel, want hulle was gone.
Johnson het nou die aand al die honde in die omtrek gaan byt. Hy het uitgeglip, en van hek tot hek gehardloop, die hond aan sy neus gegryp en aan horn geruk asof hy ‘n kombers is. Voor ek by horn kom, hardloop hy na die volgende hek. Die wetter is moer rats en my 100m sprint spoed is ook nie te wonderlik nie. Ek moes horn eventually tackle en het my vir 2 dae lank styf geval.
Nou die aand het hulle klein bietjie alcohol in gekry (Moet my nie kom dreig met die SPCA of sulke goed nie, ek is klaar uitgevreet en ek weet alcohol is baie sleg vir honde en ek sal dit nie weer doen
nie, maar ek was raad op en wou net kyk of dit nie help nie!!!) Wel, dit het nie… Johnson het soos ‘n bok begin spring en heeltyd op sy kop geval. Hy het ook volspoed in die garage deur vas gehardloop. En toe later… wel, kom ons stet dit so, Molly is nie meer ‘n onskuldige klein hondjie nie.
15. Die enigste goed wat nog splinternuut en sonder enige skade is, is die chewing toys wat ek vir hulle gekoop het. Ek dink hier is ‘n consumer complaint, want die mense wat die chew toys maak het
OBVIOUSLY geen fokken idêe waarvan ‘n Jack Russel hou nie. Dalk kan die honde gedagtes lees, en hulle vreet net die goed wat mens nog actually soek.
Danie het juis gister gesé hy is oortuig daarvan dat satan homself dalk in Johnson manifesteer…
Dis waaraan ek nou kan dink, maar onthou, ek het die honde nou maar vir 4 maande, en apparently leef Jack Russels nogal lank. Dis ‘n vonnis, ek sweer! EN, moenie terug mail en se ek moet hulle bliksem nie, want ek doen Ek het horn gister met ‘n stuk van die tuinslang wat hy gevreet het gemoer, hard, en al wat gebeur het is dat hy vir my begin blaf en onder ‘n struik gaan wegkruip. Vanoggend is die struik en die stuk tuinslang weg.
So ek het gedink ek sal hulle nog een kans gee of dalk twee, maar dit kan nie so aangaan nie. So, hartseer en als, ek begin rerig dit oorweeg om hulle dalk weg to gee. HuIle is nog bale jonk, Molly is 6 maande en Johnson is 9 maande. Altwee is opreg en Johnson het papiere.
Thanx
Frans
My Great Grandfather and Princess Elizabeth
by Juan on Jan.20, 2010, under Uncategorized
Click to enlarge:
- My great grandfather and the Princess
- Written on the back.
The above photograph is dated June 1947 and portrays my great grandfather Theunis Christoffel van de Vyver (29.7.1908), father of my grandmother, Adelai S Du Randt (nee Van de Vyver 25.4.1939) by his second wife Stephina Esina Stewart (13.5.1917) acting as guard on the royal train which transported the Royal Family of King George VI and his family Queen Mary as well as his two daughters Elizabeth, the present Queen Elizabeth II, and Margaret throughout South Africa and Rhodesia. This tour was a recognition of the role South Africans played in North Africa but was more directly an acknowledgment of the close friendship between the Royal Family and General Smuts who hosted the Royals in his very modest corrugated iron home near Irene.
My great grandfather, who was a singularly attractive specimen of the Afrikaner, was at the time employed as detective by the South African Railways and is here, in his typical charming manner, giving the Princess a helping hand in opening the door of a motorcar or getting off the steps of a coach, with the Princess giving some indication of acknowledgment for this, albeit formal, act of courtesy.
The mystery of the photograph being found in his rifle gun-bag could be explained as an expression of my great grandfather’s somewhat secretive nature which could be linked to the general prejudice against the English in consequence of the Boer War 1899-1902, which was still prevalent during the Second World War, and in doing his duty as guard and keeping the record in his gun-bag could in a certain sense be interpreted as concealing this close encounter from his family and friends as being simultaneously precious, yet uncomfortable.




